The Joyride

Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde, Kayla Barker and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.

http://www.ofm.co.za

Eine durchschnittliche Folge dieses Podcasts dauert 3m. Bisher sind 313 Folge(n) erschienen. Dies ist ein täglich erscheinender Podcast.

Gesamtlänge aller Episoden: 21 hours 24 minutes

subscribe
share






What's on the menu - Mielie sop


Aangesien die winter om die draai is, het sjef Maradine besluit om so reg te maak met hierdie heerlike sopresep


share








 April 4, 2024  3m
 
 

Ruby van Griekwastad braafste Time Trap deelnemer


The Joyride het vandag Ruby Kriel van Griekwastad met R1000 beloon vir haar waagmoed om aan Time Trap deel te neem terwyl 'n slang na haar loer...


share








 April 4, 2024  4m
 
 

Luisteraar speel 'Slangtrap' op #OFMJoyride


'n OFM luisteraar het vanmiddag meer gekry as waarvoor sy beplan het, toe 'n sissende besoeker by haar aansluit terwyl sy aan Time Trap op The Joyride deelgeneem het.


share








 April 4, 2024  4m
 
 

Weird Wide Web - Vrou wat tronkstraf opgelê word omdat sy 'n resensie geplaas het


’n Nigeriese vrou staar tot sewe jaar tronkstraf in die gesig omdat sy na bewering haar land se kubermisdaadwette oortree het deur ’n negatiewe aanlyn resensie te plaas vir ’n blikkie tamatiepuree.


share








 April 4, 2024  3m
 
 

Conspiracy Corner - Is P. Diddy somehow connected to Michael Jackson's death?


With recent new civil cases launched against the music mogul in US courts, more and more evidence has suggested that somehow, P. Diddy could be connected to Michael Jackson's death. Was he part of a bigger conspiracy to get rid of the King of Pop?


share








 April 3, 2024  4m
 
 

Weird Wide Web - Man neem vreemdste wraak op eks-meisie


As jy deur 'n skeiding gaan, maak nie saak hoe narelik nie, sal jy van jou eks steel? Dit is 'n raaisel waardeur baie gaan wanneer hulle skei en in die bui is vir 'n bietjie kleinigheid.


share








 April 3, 2024  3m
 
 

Sandi Thom on The Joyride


Nico chats to Scottish singer, songwriter and multi-instrumentalist Sandi Thom. Sandi tells about navigating her way into music, moving from Scotland to the US and her new single Revolution Anthem (Festival Of The Oppressed).


share








 April 2, 2024  13m
 
 

Weird Wide Web - Lego vra die polisie om op te hou om Lego-koppe in mugshots te gebruik


Die speelgoedmaatskappy Lego het 'n polisiedepartement in Suid-Kalifornië gevra om op te hou om Lego-koppe by te voeg om die gesigte van verdagtes te bedek in beelde wat dit op sosiale media deel.


share








 April 2, 2024  3m
 
 

Weird Wide Web - Titanic sierlike stuk hout verkoop vir 13 miljoen rand!


’n Koper het $718 750 opgedok vir een van die mees omstrede houtplanke in die rolprentgeskiedenis: die deurraampaneel wat Rose se lewe in die 1997-rolprent Titanic gered het.


share








 April 1, 2024  2m
 
 

OFM Big Radio Registration R20 024 grand prize winner


The Joyride announced the winner of The Big Radio Registration tour on 28 March 2024.


share








 March 28, 2024  6m