The Joyride

Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde, Kayla Barker and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.

http://www.ofm.co.za

Eine durchschnittliche Folge dieses Podcasts dauert 3m. Bisher sind 313 Folge(n) erschienen. Dieser Podcast erscheint täglich.

Gesamtlänge aller Episoden: 21 hours 24 minutes

subscribe
share






What's on the menu - Alles kerrie en lekker


Hierdie week bring Sjef Madarine vir ons nie een nie, maar 2 kerrieresepte wat ook vir jou paasnaweek etenstafel werk, Ingelegde kerrievis en Kerrie sosaties.


share








 April 6, 2023  3m
 
 

Weird Wide Web - Monopoly speletjie eindig in Samurai-swaardgeveg


’n Samoerai-swaardgeveg het in Brussel uitgebreek toe ’n speletjie Monopoly verkeerd geloop het, volgens berigte. Die straat waar die wedstryd plaasgevind het, is met groot bloedvlekke gelaat nadat die geweld Sondag om 05:00 uitgebreek het.


share








 April 6, 2023  3m
 
 

Neels is op reis met sy beste vriend en The Joyride


Nikki gesels met die Suid-Afrikaanse akteur Neels van Jaarsveld oor sy nuutste TV-program "Op reis met my beste vriend". Neels vertel ons meer oor die program en hoekom hy dink kykers sal dit geniet.


share








 April 5, 2023  7m
 
 

Conspiracy Corner - Hollywood coincidence or not?


There is a very bizarre link between Breaking Bad's Jesse Pinkman and High School Musical's Troy Bolton that has totally gone over many of our heads.


share








 April 5, 2023  3m
 
 

Weird Wide Web - Mans met groot neus is meer geneig om te kul


Meer as die helfte van mans (52 persent) wat erken dat hulle hul maats verneuk het, het groter as die gemiddelde neuse, het 'n nuwe peiling aan die lig gebring.


share








 April 5, 2023  2m
 
 

Weird Wide Web - Bevrore embrio-tweeling net 3 jaar jonger as hul ma


'n Tweeling is gebore uit 30-jarige bevrore embrio's, met hul ma wat net drie jaar ouer as hulle is.


share








 April 4, 2023  0m
 
 

Weird Wide Web – Man oorleef op dieet van Paaseiers


Teen die tyd wanneer die res van die mensdom met die aanbreek van Paasfees hul eerste Paaseier eet, het ‘n Britse man wie se liggaam net sekere kosse kan verteer, reeds meer as 250 Paaseiers weggesit.


share








 April 3, 2023  3m
 
 

Weird Wide Web – Tiener oorkom tragedie danksy liefde vir boeke


Emily Bhatnagar van Maryland in die VSA het haar as kind na boeke gewend as sy eensaam gevoel het, wat dikwels was. "Hulle het my geselskap gehou en my minder eensaam laat voel.”


share








 March 31, 2023  3m
 
 

What's on the menu - Gebakte gevulde pasta


Hierdie week se resep behoort jou 'n hele jaar lank te laat voel asof jy geëet het!


share








 March 30, 2023  2m
 
 

Weird Wide Web - *&%# is die beste medisyne


'n Nuwe meningsopname in Brittanje het bevind dat 64% van die mensdom vloek om pyn te probeer verlig. Neurowetenskaplikes het aan die lig gebring dat dit eintlik voordelig is (al wil jou ma jou mond met seep uitwas).


share








 March 30, 2023  3m