The Joyride

Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde, Kayla Barker and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.

http://www.ofm.co.za

Eine durchschnittliche Folge dieses Podcasts dauert 3m. Bisher sind 313 Folge(n) erschienen. Jeden Tag erscheint eine Folge dieses Podcasts.

Gesamtlänge aller Episoden: 21 hours 24 minutes

subscribe
share






Weird Wide Web - Verjaarsdagman ontmoet Lord of Rings-held


Verbeel jou jy trek aan soos een van jou gunstelingkarakters uit ’n rolprent, en dan ontmoet jy die regte akteur.


share








 April 18, 2023  3m
 
 

Weird Wide Web - Navorsers bevind almal met blou oë is ‘familie’


Almal met blou oë, het ’n gemeenskaplike voorouer wat tussen 6 000 en 10 000 jaar gelede geleef het.


share








 April 17, 2023  2m
 
 

Weird Wide Web - Vrou se liefdadigheidstuin met sout vernietig


’n Britse vrou is hewig ontsteld nadat vandale haar tuin verwoes het, wat sy geskep het om arm mense kos te gee.


share








 April 14, 2023  4m
 
 

What's on the menu - Sjokolade gedoop skyfies


Wanneer dit by kos kom, smaak nie alle kombinasies goed nie. Maar wanneer 'n professionele sjef jou van daardie kombinasies gee, moet jy dit probeer. Hier is Sjef Maradine se sjokolade-gedoopde skyfies.


share








 April 13, 2023  2m
 
 

Cool Kids - Anri Reyneke: "Alles gebeur wanneer die tyd reg is"


Hierdie 16-jarige dame van die Bethlehem is dalk net die volgende wêreldmusiekster! Ontmoet Anri, 'n ambisieuse jong dame, gereed om die wêreld oor te neem met haar musiektalent.


share








 April 13, 2023  4m
 
 

Weird Wide Web - Terminator is terug!


Hier is nou die regte man om Sentraal Suid-Afrika se slaggate reg te maak.


share








 April 13, 2023  3m
 
 

Weird Wide Web - Hierdie is beslis nie jou gewone toebroodjie nie!


Die restaurant Serendipity in New York is bekend vir sy luukse disse. En, nou kan jy weer sy beroemde geroosterde kaastoebroodjie bestel.


share








 April 12, 2023  4m
 
 

Weird Wide Web - Die donker geskiedenis van Barney die dinosourus


Dit blyk dat die lieflike kindertelevisieprogram dalk 'n taamlik donker storie agter die skerms gehad het.


share








 April 11, 2023  3m
 
 

Weird Wide Web - Kostuumspel Boba Fett gejag.


Owerhede het ontdek dat 'n wapensituasie waartoe hulle geroep is, eintlik net iemand in 'n fancy kostuum was.


share








 April 10, 2023  3m
 
 

Weird Wide Web - Om die wêreld in 80 dae op 81 jaar


Toe Sandy Hazelip 'n warrelwindreis aan haar jarelange vriendin Ellie Hamby voorgestel het vir hul mylpaalverjaardae, het die 81-jarige die idee aangegryp.


share








 April 7, 2023  2m