Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste.
Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en Bevryding
Om mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.
Die diepste geheim van lewe in die kerk is: Ons moet na Jesus toe gaan. Hy maak lewend!
Die diepste oorsaak van die doodsheid in die kerk is: Mense wil nie meer na Jesus toe kom om na sy Woord te luister nie, want dit vra dissipline en behels jou hele lewe.
Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: