Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste. Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en Bevryding Om mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.

http://www.bergbron.org.za/

Eine durchschnittliche Folge dieses Podcasts dauert 32m. Bisher sind 250 Folge(n) erschienen. Dieser Podcast erscheint alle 5 Tage.

Gesamtlänge aller Episoden: 5 days 53 minutes

subscribe
share






Sondag 5 Mei 2024 Stephan Briel


Lees: Mat 6: 19-34 en Ef 2: 8-10. 

Fokus: Ef 2: 10. 

God se voorsiening! 

  • Ons hantering van geld wys duidelik wat ons begrip van rentmeesterskap is.
  • Geld is nie boos nie, maar ‘n liefde vir geld (1Tim 6: 10). 
  • Tov die voorsiening in ons behoeftes, leer Jesus spesifiek teen die ideë van saai en maai (Mat 6: 26)...


  • share








       35m
     
     

    Sondag 28 April 2024 Stephan Briel


    Lees: Ef 2:1-10. 

    Fokus: Ef 2:10. 

    Ons is God se kunswerk vir sy visie met ons. 

    • God beskou ons nou alreeds as sy meesterlike kunswerk in Jesus. Ons is sy kragtige en kreatiewe skeppingswerk. 
    • God het ‘n spesifieke visie (plan en doel) om deur elkeen van ons sy koninkryk te vestig op aarde. 
    • Dinge wat ons visie steel: Ontmoediging agv mislukkings; tyd; gees van Mammon en verwerping...


    share








       36m
     
     

    Sondag 24 April 2024 Stephan Briel


    Lees: Jes 60:1-3 en 1 Joh 1:1 – 2:2. 

    Fokus: 1 Joh 1:6-7. 

    Die magtige teenwoordigheid van die Here het lig gebring(deel 2).

    • God is in die lig en al sy optrede teenoor ons spreek van liefde. 
    • God se liefde verander jou sodat jy nie meer sonde wil doen nie – want sonde is dade sonder liefde vir God. 
    • Ons verhouding of gemeenskap met God kan getoets word aan ons gemeenskap met mekaar...


    share








       39m
     
     

    Sondag 31 Maart 2024 Stephan Briel


    Lees: Joh 20:11-18. 

    Fokus: Joh 20:16,17. 

    Jesus bring ons tot opstandingsgeloof. 

     


    share








     March 31, 2024  34m
     
     

    Goeie Vrydag 29 maart 2024 Stephan Briel


    Lees: Joh 19: 17-37. 

    Fokus: Joh 19: 19-22. 

    Die kruis word ons Koning Jesus Christus se troon. 

     


    share








     March 29, 2024  36m
     
     

    Sondag 24 Maart 2024 Stephan Briel


    Lees: Joh 12: 12-19. 

    Fokus: Joh 12: 13-15. 

    Kenmerke van ‘n ware geloof in Jesus as die Christus. 

    • Ware geloof is Christus-gesentreerd en nie self-gesentreerd nie. 
  • Ware geloof kom deur ‘n persoonlike verhouding met Jesus Christus. 
  • Ware geloof word nie gekeer deur jou persoonlike beproewinge en krisisse nie. 
  • Ware geloof is vertroue dat Jesus Christus die mag het om sy koninkryk selfs deur kruisdra te laat kom...


  • share








     March 24, 2024  32m
     
     

    Sondag 17 Maart 2024 Stephan Briel


    Lees: Gal 3:1-14 en Heid Kat Vr en Antw 38 en 39.

    Christus het borgtogtelik (in ons plek) gely om ons van die toorn, oordeel en vloek van God te verlos.

    • Christus het in ons plek die toorn van God gedra (vr 37).
    • Christus het in ons plek die oordeel van God gedra (vr 38).
    • Christus het in ons plek die vloek van God gedra (vr 39)...


    share








     March 17, 2024  26m
     
     

    Sondag 3 Maart 2024 Stephan Briel


    Lees: Ef 4:1-16 (AFR83).

    Fokus: Ef 4:11,12.

    Christus gee “gawes” om ons toe te rus vir ons dienswerk.

    God laat sy kerk groei as dit gesond is, soos met ons kinders. As ons kinders gesond is, groei hulle van nature soos God dit laat gebeur – dieselfde ook met die kerk as lewende liggaam van Christus. Maar as die kerk as die liggaam van Christus siek is, dan sal God dit nie laat groei nie en stadig aan sterf...


    share








     March 3, 2024  32m
     
     

    Sondag 18 Februarie 2024 Stephan Briel


    Lees: 1 Pet 1:22 – 1 Pet 2:10 (AFR83).

    Fokus: 1 Pet 2:4,5,9.

    Die lewende kerk (deel 2).


    share








     February 18, 2024  35m
     
     

    Sondag 11 Februarie 2024 Stephan Briel


    Lees: 1 Pet 1:22 – 1 Pet 2:10 (AFR83).

    Fokus: 1 Pet 2:4,5.

    Die lewende kerk. 

    • “Lewe” in ons kernverse dui op kwaliteit lewe. 
    • Die diepste geheim van lewe in die kerk is: Ons moet na Jesus toe gaan. Hy maak lewend! 
    • Die diepste oorsaak van die doodsheid in die kerk is: Mense wil nie meer na Jesus toe kom om na sy Woord te luister nie, want dit vra dissipline en behels jou hele lewe...


    share








     February 11, 2024  43m