Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste. Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en Bevryding Om mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.

http://www.bergbron.org.za/

Eine durchschnittliche Folge dieses Podcasts dauert 32m. Bisher sind 253 Folge(n) erschienen. Dieser Podcast erscheint alle 5 Tage.

Gesamtlänge aller Episoden: 5 days 2 hours 58 minutes

subscribe
share






Sondag 1 Oktober 2017 Stephan Briel


Lees Eksodus 25:10-22

Die mens se wedergebore gees


share








 April 14, 2020  44m
 
 

Sondag 24 September 2017


Teks: Eks 25: 22

Die funksies van die menslike gees


share








 April 13, 2020  36m
 
 

Sondag 12 April 2020 Stephan Briel


Die Here het opgestaan!


share








 April 12, 2020  24m
 
 

Vrydag 10 April 2020 Stephan Briel


Mag die vergifnis van Jesus se kruis jou losmaak van alle veroordeling en jou versterk dat God jou Vader is in hierdie onsekere tyd van verlengde inperking.



share








 April 10, 2020  30m
 
 

Sondag 5 April 2020 Stephan Briel


Teks: Josua 1:1-9
Fokus: Josua 1: 7-8

Hoe om 2020 suksesvol te leef.


share








 April 5, 2020  24m
 
 

Sondag 16 Februarie 2020 Stephan Briel


Lees: 2 Sam 11:1-27.
Fokus: 2 Sam 11:1-5.

Die verskil tussen wellus en liefde.

  • Drie vorms van liefde wat daar in die Christelike huwelik moet wees: erotiese liefde (eros), vriendskapsliefde (filia) en selfverloënende liefde (agape).
  • Met eros-liefde kan jy ‘n Godgegewe seksuele begeerte hê vir jou huweliksmaat as die ander twee vorms van liefde ook teenwoordig is...


share








 April 4, 2020  33m
 
 

Woensdag 1 April 2020 Stephan Briel


n Bemoedigende boodskap in die middel van die week gedurende die coronavirus inperking.


share








 April 1, 2020  10m
 
 

Sondag 29 Maart 2020 Stephan Briel


Boodskap van Stephan Briel gedurende die Coronavirus inperking.

Teks: 1 Samuel 30:1-8

In hierdie vreemde tyd van inperking, kom versterk jou in die Here ons God.


share








 March 29, 2020  29m
 
 

Sondag 23 Februarie 2020 Hendrik van Deventer


Hendrik van Deventer is Missionêr- en Jeugleraar by Gereformeerde Kerk Linden

Die Groot Uitnodiging : MATTEUS 22
Die gaste word genooi:
Die koninkryk van die hemele is soos 'n koning wat ’n bruilof vir sy seun berei het
3 en sy diensknegte uitgestuur het om die genooides na die bruilof te roep, en hulle wou nie kom nie.
Daarop sê hy vir sy diensknegte: Die bruilof is wel gereed, maar die genooides was dit nie werd nie...


share








 March 27, 2020  22m
 
 

Sondag 1 Maart 2020 Stephan Briel


Lees: Rom 6: 1-14 (1933/53 Vertaling). Fokus: Rom 6: 11, 12..

Oorwinning oor sonde.

1. In Christus is jy vir die sonde dood.

  •  Baie Christene probeer vir die sonde sterf terwyl hulle alreeds dood is vir die sonde in Christus.
  • By jou wedergeboorte, toe jy gekom het tot geloof in Jesus Christus, het jy gesterf...


share








 March 27, 2020  29m