Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste. Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en Bevryding Om mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.

http://www.bergbron.org.za/

Eine durchschnittliche Folge dieses Podcasts dauert 32m. Bisher sind 253 Folge(n) erschienen. Alle 5 Tage erscheint eine Folge dieses Podcasts.

Gesamtlänge aller Episoden: 5 days 2 hours 58 minutes

subscribe
share






Sondag 3 Maart 2024 Stephan Briel


Lees: Ef 4:1-16 (AFR83).

Fokus: Ef 4:11,12.

Christus gee “gawes” om ons toe te rus vir ons dienswerk.

God laat sy kerk groei as dit gesond is, soos met ons kinders. As ons kinders gesond is, groei hulle van nature soos God dit laat gebeur – dieselfde ook met die kerk as lewende liggaam van Christus. Maar as die kerk as die liggaam van Christus siek is, dan sal God dit nie laat groei nie en stadig aan sterf...


share








 March 3, 2024  32m
 
 

Sondag 18 Februarie 2024 Stephan Briel


Lees: 1 Pet 1:22 – 1 Pet 2:10 (AFR83).

Fokus: 1 Pet 2:4,5,9.

Die lewende kerk (deel 2).


share








 February 18, 2024  35m
 
 

Sondag 11 Februarie 2024 Stephan Briel


Lees: 1 Pet 1:22 – 1 Pet 2:10 (AFR83).

Fokus: 1 Pet 2:4,5.

Die lewende kerk. 

  • “Lewe” in ons kernverse dui op kwaliteit lewe. 
  • Die diepste geheim van lewe in die kerk is: Ons moet na Jesus toe gaan. Hy maak lewend! 
  • Die diepste oorsaak van die doodsheid in die kerk is: Mense wil nie meer na Jesus toe kom om na sy Woord te luister nie, want dit vra dissipline en behels jou hele lewe...


share








 February 11, 2024  43m
 
 

Sondag 9 Julie 2023 Christiaan Mulder


Lees: 1 PETRUS 2 vers 1 - 7
Fokus: 1 Petrus 2: 7

Daarom is dit kosbaar vir julle wat glo, maar vir ongelowiges geld, “Juis die klip wat die bouers afgekeur het, het die hoeksteen geword, ”

Die Here wil jou ook 'n hoeksteen maak!


share








 July 9, 2023  33m
 
 

Sondag 2 Julie 2023 Stephan Briel


Lees: 1 Sam 16:1-13.
Fokus: 1 Sam 16:1.

Wat sien die Here in my?


share








 July 2, 2023  37m
 
 

Sondag 25 Junie 2023 Stephan Briel


Lees: 1 Sam 3:1 – 4:1.
Fokus: 1 Sam 3:15.

God roep getroue dienaars uit hulle gemaksones tot geloofwaardige getuies.


share








 June 25, 2023  37m
 
 

Sondag 18 Junie 2023 Stephan Briel


Sondag, 18 Junie, is deur die kerkverband aangedui as Dag van Verootmoediging en Voorbidding met die energiekrisis, verval van infrastruktuur en hoë werkloosheid en misdaadvakke as motivering.

Lees: 1 Sam 1:9-19 en 1 Sam 2:1-12.
Fokus: 1 Sam 2:1.

Jubel in die Here wat dinge verander en uitkoms gee.


share








 June 18, 2023  55m
 
 

Sondag 11 Junie 2023 Stephan Briel


Lees: Eks 13: 17-22.
Fokus: Eks 13: 21-22.

God se plek van seëning!

  • God het die wolk- en vuurkolom gebruik om Israel te lei na sy voorbestemde destinasie van seëning.
  • Israel se eerste plek van seëning was by die Rietsee: Daar is die farao en sy hele leërmag finaal oorwin sonder dat die Israeliete enigsins hoef te geveg het.
  • Israel het begryp dat hulle seëning verband gehou het met die regte plek...


share








 June 11, 2023  40m
 
 

Sondag 4 Junie 2023 Stephan Briel


Lees: Eks 15:1-19.
Fokus: Eks 15:3 (AFR20).

Loof die Here as krygsman wat red!

  • Lofprysing en aanbidding is ‘n wesenskenmerk van die Here se volk.
  • Lofprysing en aanbidding is ons reaksie op wie die Here is en wat Hy doen.
  • Die Here is die Verbondsgod wat getrou bly aan sy beloftes.

  • In elke situasie wat ons as kinders van God beleef, is Jesus ons Verlosser wat vir ons veg...


share








 June 4, 2023  32m
 
 

Sondag 28 Mei 2023 Stephan Briel


Lees: Jes 6:1-13.
Fokus: Jes 6:7.

Die betekenis van die Here se aanraking.

In ons Skrifgedeelte raak die Here Jesaja aan met ‘n gloeiende kool vanaf die altaar en sy sonde is weggeneem. Dit verwys alreeds na Jesus se versoeningsoffer aan die kruis. Daar is Hy as die Lam van God geoffer tot versoening van al ons sondes. En van die begin af het Jesus met sy wandel op aarde doelbewus onrein mense voortdurend aangeraak...


share








 May 28, 2023  37m